Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » behoud
behoud [boodskap #133501] So, 13 September 2020 06:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
behoud
Afbreking: be•houd


Selfstandige naamwoord: behoud
Meervoud:

Betekenis:
• Die daad of proses om iets te behou.
• Die redding, bewaring of instandhouding van iets.

Gebruik:
• Die wet van behoud van momentum geld net as daar geen eksterne krag op die bewegende massa inwerk nie.
• Die Taalbond was ten gunste van die behoud van Nederlands as kultuurtaal van die Afrikaner.

Afgelei:
• behoudbaar
• behoudend
• behoudens
• behoudsman
• behoudsparty
• selfbehoud

Vertaling:
Engels: conservation, preservation, salvation, retention
Nederlands: behoud

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: behoed
Volgende onderwerp: bylaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:20:46 MGT 2024