Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » behoed
behoed [boodskap #133500] Sa, 12 September 2020 20:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
behoed
Afbreking: be•hoed


Werkwoord: behoed
Verlede tyd: het behoed

Betekenis:
• Van gevaar beskerm; veilig hou; bewaak.

Gebruik:
• Mag ons daarvan behoed word!
• Die Here sal jou seën en jou behoed. [Numeri 6:24]

Verwant:
• behoeder
• behoedsaam

Vertaling:
Engels: to protect, guard, preserve, watch over
Nederlands: behoeden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beloof
Volgende onderwerp: behoud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:17:45 MGT 2024