polvy [boodskap #133497] |
Sa, 12 September 2020 19:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polvy
Afbreking: pol•vy
Selfstandige naamwoord: polvy
Meervoud: polvye
Verkleinwoord: polvytjie
Meervoud van verkleining: polvytjies
Betekenis:
• Die hak van 'n skoen.
Gebruik:
• Die skoenmaker heg die skoen se polvy aan.
Sinoniem:
• hak
• skoenhak
Afgelei:
• polvystalletjie
Vertaling:
Engels: heel (of boot)
Nederlands: pollevij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|