oorbietjie [boodskap #133480] |
Sa, 12 September 2020 08:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorbietjie
Afbreking: oor•bie•tjie
Selfstandige naamwoord: oorbietjie
Meervoud: oorbietjies
Betekenis:
• 'n Wildsbok wat in Oos-, Sentraal- en Suider-Afrika aangetref word, Ourebia ourebi.
Gebruik:
• Die oorbietjie het 'n sy-agtige, geel tot rooibruin pels met 'n wit onderkant en 'n swart stertjie.
Wisselvorm:
• oribie
Vertaling:
Engels: oribi
Nederlands: oribi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|