Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kelkblaar
kelkblaar [boodskap #133477] Sa, 12 September 2020 07:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Nommer 16 is 'n kroonblaar en 17 'n kelkblaar.
Nommer 16 is 'n kroonblaar en 17 'n kelkblaar.
'n Roos se kelkblare.
'n Roos se kelkblare.
kelkblaar
Afbreking: kelk•blaar
Samestelling: kelk + blaar


Selfstandige naamwoord: kelkblaar
Meervoud: kelkblare
Verkleinwoord: kelkblaartjie
Meervoud van verkleining: kelkblaartjies

Betekenis:
• Klein groen blare wat die blomknop beskerm en die kroonblare omring.

Gebruik:
• Die kelkblare van 'n plant word saam die blomkelk genoem.

Vertaling:
Engels: sepal
Nederlands: kelkblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kroonblaar
Volgende onderwerp: maalstroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:28:58 MGT 2024