Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kameeldoring
kameeldoring [boodskap #133475] Sa, 12 September 2020 07:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kameeldoring.
'n Kameeldoring.
kameeldoring
Afbreking: ka•meel•do•ring
Samestelling: kameel + doring
Uitspraak: /kɑˈmiə̯ɫduə̯rəŋ/, /kəˈmiə̯ɫduə̯rəŋ/


Selfstandige naamwoord: kameeldoring
Meervoud: kameeldorings
Verkleinwoord: kameeldorinkie
Meervoud van verkleining: kameeldorinkies

Betekenis:
• Immergroen doringboom met 'n wydgestrekte kroon wat peule dra, tot 20 meter hoog, Vachellia erioloba.

Gebruik:
kameeldoring het sy naam te danke aan kameelperde wat algemeen aan die hoë blare wat buite die bereik van kleiner diere is vreet.

Sinoniem:
• kameelboom
• kameeldoringboom

Afgelei:
• kameeldoringhout
• kameeldoringsade

Vertaling:
Engels: camel-thorn, camel's-thorn
Nederlands: kameeldoorn
Zoeloe: umngamanzi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kameelboom
Volgende onderwerp: kroonblaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:24:34 MGT 2024