Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inwonertal
inwonertal [boodskap #133473] Sa, 12 September 2020 07:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inwonertal
Afbreking: in•wo•ner•tal
Samestelling: inwoner + tal


Selfstandige naamwoord: inwonertal
Meervoud: inwonertalle

Betekenis:
• Die aantal inwoners van 'n bepaald land, staat of gebied.

Gebruik:
• Volgens die 2011-sensus het die voorstad 'n inwonertal van 507.

Sinoniem:
• bevolking
• populasie

Vertaling:
Engels: population
Nederlands: inwonertal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grootmoeder
Volgende onderwerp: kameelboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:36:07 MGT 2024