Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grootvader
grootvader [boodskap #133471] Sa, 12 September 2020 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grootvader
Afbreking: groot•va•der
Samestelling: groot + vader
Uitspraak: /ˈχruə̯tˌfɑːdər/


Selfstandige naamwoord: grootvader
Meervoud: grootvaders

Betekenis:
• (formeel) Die vader van iemand se vader of moeder.

Gebruik:
• Die kinders gaan na skool by hulle grootvader kuier.

Sinoniem:
• oupa

Antoniem:
• grootmoeder

Afgelei:
• grootvaderlik
• grootvaderskap
• grootvaderstoel
• oorgrootvader

Vertaling:
Engels: grandfather
Nederlands: grootvader
Venda: makhulu
Xhosa: ubawomkhulu
Zoeloe: ubabamkhulu, uyihlomkhulu, uyisemkhulu

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leeslus
Volgende onderwerp: grootmoeder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:20:04 MGT 2024