Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leeslus
leeslus [boodskap #133469] Vr, 11 September 2020 17:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leeslus
Afbreking: lees•lus
Samestelling: lees + lus


Selfstandige naamwoord: leeslus
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Lus om te lees.

Gebruik:
• Die reeks immergroen sprokies sal elke kind se leeslus prikkel.

Sinoniem:
• leeshonger

Vertaling:
Engels: eagerness to read
Nederlands: leeslust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koherent
Volgende onderwerp: grootvader
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:35:22 MGT 2024