Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dekodeer
dekodeer [boodskap #133466] Vr, 11 September 2020 16:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dekodeer
Afbreking: de•ko•deer


Werkwoord: dekodeer
Verlede tyd: het gedekodeer

Betekenis:
• Gegewens uit 'n kode na gewone taal omsit.

Gebruik:
• Die spioen dekodeer 'n boodskap wat hy van sy agentskap ontvang het.

Sinoniem:
• ontsyfer

Antoniem:
• enkodeer
• kodeer

Afgelei:
• dekodeerder
• dekodering

Vertaling:
Engels: to decode
Nederlands: decoderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enkodeer
Volgende onderwerp: parafraseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:31:23 MGT 2024