omskryf [boodskap #133464] |
Vr, 11 September 2020 16:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omskryf
Afbreking: om•skryf
Samestelling: om + skryf
Werkwoord: omskryf
Verlede tyd: het omskryf
Betekenis:
• Noukeurig beskryf; definieer.
Gebruik:
• Die term Afrikatyd omskryf soms die tydsame en ontspanne lewenswyse in die meeste Afrikalande.
Afgelei:
• omskrywing
• omskryfbaar
Vertaling:
Engels: to define, describe
Nederlands: omschrijven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|