Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herhaaldelik
herhaaldelik [boodskap #133458] Vr, 11 September 2020 11:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herhaaldelik
Afbreking: her•haal•de•lik


Byvoeglike naamwoord: herhaaldelik
Attributief: herhaaldelike

Betekenis:
• By herhaling; telkens weer.

Gebruik:
• Die boer is herhaaldelik met 'n panga gekap.

Sinoniem:
• aanhoudend
• gedurig
• kort-kort
• menigmaal
• oor-en-oor
• telkens
• telkemale
• veelvuldig

Vertaling:
Engels: repeatedly, again and again
Nederlands: herhaaldelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aleksie
Volgende onderwerp: speurverhaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:24:04 MGT 2024