voorsomer [boodskap #133444] |
Do, 10 September 2020 09:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorsomer
Afbreking: voor•somer
Samestelling: voor + somer
Uitspraak: /ˈfuə̯rsuə̯mər/
Selfstandige naamwoord: voorsomer
Meervoud: voorsomers
Betekenis:
• Aanloop tot, of die eerste deel van die somer; begin van die warm weer.
Gebruik:
• Terwyl die land 'n sopnat voorsomer gehad het, het die Kalahari 'n besondere droë voorsomer beleef.
Sinoniem:
• lente
Antoniem:
• nasomer
Vertaling:
Engels: early summer
Nederlands: voorzomer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|