skink [boodskap #133432] |
Wo, 09 September 2020 16:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skink
Afbreking: skink
Werkwoord: skink
Verlede tyd: het geskink
Betekenis:
• Van een houer na 'n ander laat vloei.
Gebruik:
• Skink vir ons 'n koppie koffie.
Spreekwoord:
• Koffie drink soos die kan dit skink. [Tevrede wees met wat jy kry.]
Afgelei:
• skinkbord
• skinker
• skinkster
Vertaling:
Engels: to pour
Nederlands: schenken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|