Leksikograaf Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swamkunde
Afbreking: swam•kun•de
Samestelling: swam + kunde
Selfstandige naamwoord: swamkunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wetenskaplike studie van swamme (skimmels).
Gebruik:
• Swamkunde word dikwels as 'n vertakking van plantkunde beskou, alhoewel genetiese studies bewys het dat swamme eintlik nouer verwant is aan diere as aan plante.
Sinoniem:
• mikologie
Afkorting:
• swamk.
Vertaling:
Engels: mycology
Nederlands: mycologie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.