stuifmeel [boodskap #133430] |
Wo, 09 September 2020 16:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stuifmeel
Afbreking: stuif•meel
Selfstandige naamwoord: stuifmeel
Meervoud: –
Betekenis:
• Poeieragtige materiaal aan die punte van die meeldrade; die manlike spore van saadplante.
Gebruik:
• Baie mense is allergies vir stuifmeel.
Vertaling:
Engels: pollen
Nederlands: stuifmeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|