Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruiterpad
ruiterpad [boodskap #133428] Wo, 09 September 2020 16:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bordjie wat 'n ruiterpad aandui.
Bordjie wat 'n ruiterpad aandui.
ruiterpad
Afbreking: rui•ter•pad
Samestelling: ruiter + pad


Selfstandige naamwoord: ruiterpad
Meervoud: ruiterpaaie
Verkleinwoord: ruiterpaadjie
Meervoud van verkleining: ruiterpaadjies

Betekenis:
• 'n Spesiale grondpad waarop ruiters met hulle perde kan ry.

Gebruik:
• 'n Ruiterpad moet verkieslik van ander paaie verwyder wees, sodat ruiters hulle nie oor verkeer of ander padgebruikers hoef te bekommer nie.

Vertaling:
Engels: bridle-path
Nederlands: ruiterpad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongebroke
Volgende onderwerp: skeikunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:25:07 MGT 2024