hakekruis [boodskap #133426] |
Wo, 09 September 2020 15:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hakekruis
Afbreking: ha•ke•kruis
Selfstandige naamwoord: hakekruis
Meervoud: hakekruise
Verkleinwoord: hakekruisie
Meervoud van verkleining: hakekruisies
Betekenis:
• Simbool in die vorm van 'n kruis met haak aan elke punt (卐 of 卍).
Gebruik:
• Aan het begin van die twintigste eeu is die hakekruis wêreldwyd as 'n simbool van voorspoed en geluk gebruik.
Wisselvorm:
• haakkruis
Sinoniem:
• swastika
Vertaling:
Engels: fylfot
Nederlands: hakenkruis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|