Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kinkhoes
kinkhoes [boodskap #133422] Wo, 09 September 2020 12:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kind met kinkhoes.
'n Kind met kinkhoes.
kinkhoes
Afbreking: kink•hoes


Selfstandige naamwoord: kinkhoes
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Aansteeklike kindersiekte, veroorsaak deur die bakterie Hemophilus pertussis.

Gebruik:
• In die jare voor inenting en antibiotika het kinkhoes talle longkomplikasies en sterftes veroorsaak.

Vertaling:
Engels: whooping cough, pertussis, 100-day cough
Nederlands: kinkhoest, pertussis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bemoedigend
Volgende onderwerp: kieu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:36:40 MGT 2024