vlakvark [boodskap #133420] |
Wo, 09 September 2020 11:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlakvark
Afbreking: vlak•vark
Samestelling: vlak + vark
Selfstandige naamwoord: vlakvark
Meervoud: vlakvarke
Verkleinwoord: vlakvarkie
Meervoud van verkleining: vlakvarkies
Betekenis:
• 'n Wilde lid van die varkfamilie wat in Afrika voorkom, Phacochoerus africanus.
Gebruik:
• 'n Vlakvark het twee slagtande en vratagtige uitgroeisels op die gesig.
Vertaling:
Engels: warthog
Nederlands: knobbelzwijn, wrattenzwijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|