detonasie [boodskap #133417] |
Wo, 09 September 2020 09:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
detonasie
Afbreking: de•to•na•sie
Selfstandige naamwoord: detonasie
Meervoud: detonasies
Betekenis:
• 'n Ontploffing wat 'n skokgolf veroorsaak, waarvan die reaksie vinniger as klank voortplant.
Gebruik:
• Detonasie is 'n gewenste effek in militêre wapens, maar nie in die mynbedryf nie.
Afgelei:
• detonasiesnelheid
Verwant:
• detoneer
Vertaling:
Engels: detonation
Nederlands: detonatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|