grashalm [boodskap #133416] |
Di, 08 September 2020 15:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grashalm
Afbreking: gras•halm
Samestelling: gras + halm
Selfstandige naamwoord: grashalm
Meervoud: grashalms
Verkleinwoord: grashalmpie
Meervoud van verkleining: grashalmpies
Betekenis:
• 'n Stingel van 'n grasplant.
Gebruik:
• In elk' grashalm se vou blink 'n druppel van dou, en spoedig verbleek dit tot ryp in die kou! [Eugène Marais]
Sinoniem:
• grasspriet
• grasstingel
Vertaling:
Engels: blade of grass
Nederlands: grashalm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|