Tatta Louis Luyt ! [boodskap #13739] |
Do, 02 April 1998 00:00 |
Galjoen!
Boodskappe: 44 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Daar gaat jy ! Totsiens en voertsek !
Jy val al lankal van die wa af.
Rugby diktator, baantjies-vir-boeties skelm -
jy is van die ou, konserwatiewe garde,
moes al lankal gewaai het.
Ai, waar is Doc Cruyven... Selfs sy hond is beter as Louis Luyt.
|
|
|
|
Re: Tatta Louis Luyt ! [boodskap #13741 is 'n antwoord op boodskap #13739] |
Do, 02 April 1998 00:00 |
chohne
Boodskappe: 19 Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ja hy het. Lê reeds 'n paar jaar en rus onder die lang sipresse.
Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> Onrusstoker heeft geschreven in bericht ...
>> Daar gaat jy ! Totsiens en voertsek !
>>
>> Jy val al lankal van die wa af.
>> Rugby diktator, baantjies-vir-boeties skelm -
>> jy is van die ou, konserwatiewe garde,
>> moes al lankal gewaai het.
>>
>> Ai, waar is Doc Cruyven... Selfs sy hond is beter as Louis Luyt.
>
>
> Hmm.... Ek kan nou nie juis in die bresse tree vir die persoonlikheid van
> Louis Luyt nie.
>
> Maar dink jy Craven is minder oud of minder konservatief?
>
> Of is dit maar net dat hy wel lankal gewaai het?
>
> Groete, Leendert
>
|
|
|
Re: Tatta Louis Luyt ! [boodskap #13770 is 'n antwoord op boodskap #13739] |
Vr, 03 April 1998 00:00 |
JP
Boodskappe: 40 Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek stem saam dat sy vere kort geknip moet word.
Ons het nou 'n nuwe inspuiting nodig in ons rugby. So kan ons nie aangaan
nie.
Groete
|
|
|