Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonkrag
sonkrag [boodskap #133412] Di, 08 September 2020 11:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sonpaneel.
'n Sonpaneel.
sonkrag
Afbreking: son•krag
Samestelling: son + krag


Selfstandige naamwoord: sonkrag
Meervoud:

Betekenis:
• Elektrisiteit wat m.b.v. die son opgewek word.

Gebruik:
• Sonpanele met fotovoltaïese selle word deesdae op huise se dakke geïnstalleer om sonkrag op te wek.

Vertaling:
Engels: solar power
Nederlands: zonnestroom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stokvel
Volgende onderwerp: wettig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:16:00 MGT 2024