tesisstelling [boodskap #133409] |
Di, 08 September 2020 10:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tesisstelling
Afbreking: te•sis•stel•ling
Samestelling: tesis + stelling
Selfstandige naamwoord: tesisstelling
Meervoud: tesisstellings
Verkleinwoord: tesisstellinkie
Meervoud van verkleining: tesisstellinkies
Betekenis:
• 'n Sin wat die hoofgedagte van 'n opstel of referaat weergee.
Gebruik:
• In Prediker in die Bybel begin Salomo met die tesisstelling: "Alles kom tot niks."
Vertaling:
Engels: thesis statement
Nederlands: scriptieverklaring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|