Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koeterwaals
koeterwaals [boodskap #133407] Di, 08 September 2020 09:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koeterwaals
Afbreking: koe•ter•waals


Selfstandige naamwoord: koeterwaals
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Onverstaanbare taal.

Gebruik:
• Ek verstaan nie die mense nie, hulle praat koeterwaals.

Sinoniem:
• brabbeltaal
• gebrabbel
• kromtaal
• mengeltaal
• wartaal

Vertaling:
Engels: incomprehensible language, gibberish, gobbledygook
Nederlands: koeterwaals

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jargon
Volgende onderwerp: bondigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:16:04 MGT 2024