jargon [boodskap #133406] |
Di, 08 September 2020 09:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jargon
Afbreking: jar•gon
Selfstandige naamwoord: jargon
Meervoud: jargons
Betekenis:
• Gespesialiseerde taal binne 'n bepaalde groep, dikwels moeilik verstaanbaar vir buitestaanders.
Gebruik:
• Hulle gesels al weer oor hulle rekenaars, hulle jargon klink vir my soos koeterwaals.
Sinoniem:
• beroepstaal
• groepstaal
• vaktaal
Vertaling:
Engels: jargon
Nederlands: jargon
Nota:
• Leenwoord uit Frans.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|