Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandewyn
brandewyn [boodskap #133402] Ma, 07 September 2020 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Brandewyn
Brandewyn
brandewyn
Afbreking: bran•de•wyn


Selfstandige naamwoord: brandewyn
Meervoud: brandewyne
Verkleinwoord: brandewyntjie
Meervoud van verkleining: brandewyntjies

Betekenis:
• Gedistilleerde wyn wat 40 tot 60% etielalkohol per volume bevat.

Gebruik:
Brandewyn is suiwer in die sin dat geen preserveermiddels bygevoeg word nie.

Spreekwoord:
Brandewyn raas gewoonlik as dit uit die vat kom. [Besope mense is gewoonlik luidrugtig.]
Brandewyn het geen brieke nie. [As 'n mens sterk drank drink, verloor jy jou selfbeheersing.]

Verwant:
• mampoer

Vertaling:
Engels: brandy
Nederlands: brandewijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noenmaal
Volgende onderwerp: bottelary
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:29:43 MGT 2024