Betekenis:
• 'n Sport waar pyle met 'n gesnaarde boog na 'n teiken geskiet word.
Gebruik:
• Boogskiet is aanvanklik hoofsaaklik vir jag en oorlogvoering beoefen, maar is tans meestal 'n konsentrasiesport, hoewel daar in sekere lande soos Suid-Afrika en die Verenigde State nog met die boog gejag word.