Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verblindend
verblindend [boodskap #133396] Ma, 07 September 2020 16:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verblindend
Afbreking: ver•blin•dend


Byvoeglike naamwoord: verblindend
Attributief: verblindende

Betekenis:
• So skerp dat dit die oë verblind.

Gebruik:
• Die mure is verblindend wit.

Sinoniem:
• skel

Vertaling:
Engels: blinding
Nederlands: verblindend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wonderwerk
Volgende onderwerp: babakombers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:27:52 MGT 2024