wonderwerk [boodskap #133395] |
Ma, 07 September 2020 15:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wonderwerk
Afbreking: won•der•werk
Samestelling: wonder + werk
Selfstandige naamwoord: wonderwerk
Meervoud: wonderwerke
Verkleinwoord: wonderwerkie
Meervoud van verkleining: wonderwerkies
Betekenis:
• 'n Wonderbaarlike of onbegryplike gebeurtenis.
Gebruik:
• Dit is 'n wonderwerk dat hy die vyf skote wat die rowers op hom geskiet het kon oorleef.
Vertaling:
Engels: miracle
Nederlands: mirakel, wonderwerk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|