Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aangehoudene
aangehoudene [boodskap #133393] Ma, 07 September 2020 14:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aangehoudene
Afbreking: aan•ge•hou•de•ne


Selfstandige naamwoord: aangehoudene
Meervoud: aangehoudenes

Betekenis:
• Persoon wat gevange gehou word.

Gebruik:
• 'n Aangehoudene is in die polisieselle oorlede.

Afgelei:
• mede-aangehoudene

Vertaling:
Engels: detainee
Nederlands: aangehoudene

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omdraai
Volgende onderwerp: strooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:18:33 MGT 2024