Betekenis:
• Baadjie wat 'n persoon veilig in, en drywend bo-op die water hou.
Gebruik:
• 'n Reddingsbaadjie korrigeer 'n persoon se houding in die water, sodat die gesig altyd bo water sal bly om verdrinking te voorkom, selfs as die persoon bewusteloos is.
Verwant:
• reddingsboei
Vertaling:
Engels: life vest
Nederlands: reddingsvest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.