omsigtigheid [boodskap #133387] |
Ma, 07 September 2020 08:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omsigtigheid
Afbreking: om•sig•tig•heid
Selfstandige naamwoord: omsigtigheid
Meervoud: omsigtighede
Betekenis:
• Met omsig; baie versigtig en noukeurig.
Gebruik:
• Die geval moet met die grootste omsigtigheid hanteer word.
Vertaling:
Engels: circumspection, caution, discretion, prudence
Nederlands: omzichtigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|