Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kibbel
kibbel [boodskap #133383] Ma, 07 September 2020 07:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kibbel
Afbreking: kib•bel


Werkwoord: kibbel
Verlede tyd: het gekibbel

Betekenis:
• Oor ongenullighede stry; 'n woordestryd he; rusie maak.

Gebruik:
• Die kinders het die hele pad in die motor gesit en kibbel.

Afgelei:
• kibbelaar
• kibbelagtig
• kibbelary
• kibbeling
• kibbelrig
• kibbelry
• kibbelsug

Verwant:
• knibbel

Vertaling:
Engels: to bicker, squabble, argue
Nederlands: kibbelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knabbel
Volgende onderwerp: amusant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:25:43 MGT 2024