hulpwenk [boodskap #133378] |
So, 06 September 2020 19:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hulpwenk
Afbreking: hulp•wenk
Samestelling: hulp + wenk
Uitspraak: /ˈɦœɫpveŋk/
Selfstandige naamwoord: hulpwenk
Meervoud: hulpwenke
Verkleinwoord: hulpwenkie
Meervoud van verkleining: hulpwenkies
Betekenis:
• Advies en raad, soos die teks op 'n gebruikerskoppelvlak wat die gebruiker help om die stelsel te gebruik.
Gebruik:
• Beweeg u muis oor die skakels om die hulpwenke te lees.
Vertaling:
Engels: suggestion, tooltip
Nederlands: wenk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|