grondbedekker [boodskap #133377] |
So, 06 September 2020 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondbedekker
Afbreking: grond•be•dek•ker
Samestelling: grond + bedekker
Selfstandige naamwoord: grondbedekker
Meervoud: grondbedekkers
Verkleinwoord: grondbedekkertjie
Meervoud van verkleining: grondbedekkertjies
Betekenis:
• 'n Plant wat 'n stuk grond bedek.
Gebruik:
• Grondbedekkers word dikwels gebruik om die grond teen erosie of droogte te beskerm.
Sinoniem:
• dekplant
Vertaling:
Engels: ground cover
Nederlands: bodembedekker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|