dekplant [boodskap #133376] |
So, 06 September 2020 19:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dekplant
Afbreking: dek•plant
Samestelling: dek + plant
Selfstandige naamwoord: dekplant
Meervoud: dekplante
Verkleinwoord: dekplantjie
Meervoud van verkleining: dekplantjies
Betekenis:
• Enige plant wat ’n stuk grond bedek.
Gebruik:
• Dekplante word dikwels gebruik om die grond teen erosie of droogte te beskerm.
Sinoniem:
• grondbedekker
Vertaling:
Engels: ground cover
Nederlands: bodembedekker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|