Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » steenbok
steenbok [boodskap #133356] So, 06 September 2020 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Steenbok.
'n Steenbok.
steenbok
Afbreking: steen•bok


Selfstandige naamwoord: steenbok
Meervoud: steenbokke
Verkleinwoord: steenbokkie
Meervoud van verkleining: steenbokkies

Betekenis:
• 'n Klein wildsbokkie wat in die suide en ooste van Afrika voorkom, Raphicerus campestris.

Gebruik:
• 'n Steenbok is rooibruin tot baksteenrooi van kleur met 'n wit onderkant en twee klein, reguit horinkies.

Vertaling:
Engels: steenbuck
Nederlands: steenbokantilope

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skittery
Volgende onderwerp: sprinkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:39:08 MGT 2024