Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwaak
kwaak [boodskap #133344] So, 06 September 2020 08:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwaak
Afbreking: kwaak


Werkwoord: kwaak
Verlede tyd: het gekwaak
Teenwoordige deelwoord: kwakend, kwakende

Betekenis:
• Die geluid wat 'n eend of 'n padda maak.

Gebruik:
• Die vet padda sê: Kwaak, kwaak, kwaak.

Vertaling:
Engels: to quack, croak
Nederlands: kwaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: melkpens
Volgende onderwerp: nagenoeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:45:41 MGT 2024