Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » melkpens
melkpens [boodskap #133343] So, 06 September 2020 07:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
m. slukderm; v. grootpens; n. ruitjiespens; b. blaarpens; l. melkpens; i. twaalfvingerige derm.
m. slukderm; v. grootpens; n. ruitjiespens; b. blaarpens; l. melkpens; i. twaalfvingerige derm.
melkpens
Afbreking: melk•pens
Samestelling: melk + pens
Uitspraak: /melkpens/


Selfstandige naamwoord: melkpens
Meervoud: melkpense
Verkleinwoord: melkpensie
Meervoud van verkleining: melkpensies

Betekenis:
• Die vierde en laaste maag van 'n herkouer, soos 'n bees.

Gebruik:
• Die kos word deur ensieme in die melkpens verteer (byna soos in 'n mens se maag).

Vertaling:
Engels: abomasum, rennet-stomach
Nederlands: lebmaag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ledemaat
Volgende onderwerp: kwaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 05:00:13 MGT 2024