Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noppies
noppies [boodskap #133336] Sa, 05 September 2020 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noppies
Afbreking: nop•pies


Selfstandige naamwoord: nop
Meervoud: noppe
Verkleinwoord: noppie
Meervoud van verkleining: noppies

Betekenis:
• (figuurlik) Hoogs in jou skik wees; baie gelukkig en tevrede.
• Klein pluisies op wolstof.

Gebruik:
• Hy was in sy noppies met sy goeie punte.

Spreekwoord:
• In jou noppies wees. [Baie gelukkig en tevrede wees.]
• Kinders is 'n seën van die Here, maar hulle hou die noppies van die klere. [Dit kos baie om hulle groot te maak.]

Vertaling:
Engels: mighty pleased; nap
Nederlands: nopjes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ysere
Volgende onderwerp: lakei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 06:16:17 MGT 2024