Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weermag
weermag [boodskap #133331] Sa, 05 September 2020 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weermag
Afbreking: weer•mag
Samestelling: weer + mag


Selfstandige naamwoord: weermag
Meervoud: weermagte
Verkleinwoord: weermaggie
Meervoud van verkleining: weermaggies

Betekenis:
• Al die gewapende magte van 'n land saam, wat bedreigings afweer of ander lande aanval.

Gebruik:
• Na afloop van die Tweede Wêreldoorlog is die ganse Duite weermag ontbind.

Hiponiem:
• leër
• vloot
• lugmag

Afgelei:
• weermagbasis
• weermaghoof
• weermaglid
• weermagopleiding

Vertaling:
Engels: defence force
Nederlands: weermacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: warboel
Volgende onderwerp: wildrit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:02:18 MGT 2024