Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blesgans
blesgans [boodskap #133328] Sa, 05 September 2020 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Blesganse
Blesganse
blesgans
Afbreking: bles•gans
Samestelling: bles + gans


Selfstandige naamwoord: blesgans
Meervoud: blesganse
Verkleinwoord: blesgansie
Meervoud van verkleining: blesgansies

Betekenis:
• 'n Gans wat in Groenland en die noorde van Rusland broei, Anser albifrons.

Gebruik:
• Die blesgans het 'n kenmerkende wit kol of bles rondom sy pienk snawel.

Vertaling:
Engels: white-fronted goose, specklebelly
Nederlands: kolgans

Nota:
• Moenie die "blesgans" met die "kolgans" verwar nie (afgesien van die Nederlandse vertaling).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chemikus
Volgende onderwerp: vrystel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:55:12 MGT 2024