Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blatjang
blatjang [boodskap #133315] Vr, 04 September 2020 16:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Blatjang
Blatjang
blatjang
Afbreking: blat•jang


Selfstandige naamwoord: blatjang
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Soetsuur smaakmiddel van vrugte of groente om kos te geur.

Gebruik:
Blatjang pas nie net by kerriedisse en ander vleisgeregte nie, maar is ook heerlik op toebroodjies en in souse.

Vertaling:
Engels: chutney
Nederlands: chutney

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: SMS
Volgende onderwerp: ratel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:52:48 MGT 2024