Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedevaart
bedevaart [boodskap #133307] Do, 03 September 2020 19:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedevaart
Afbreking: be•de•vaart


Selfstandige naamwoord: bedevaart
Meervoud: bedevaarte
Verkleinwoord: bedevaartjie
Meervoud van verkleining: bedevaartjie

Betekenis:
• Reis na 'n plek wat 'n besondere betekenis het binne 'n bepaalde godsdiens.

Gebruik:
• 'n Bedevaart na Mekka kan die hoogtepunt in 'n Moslem se lewe wees.

Sinoniem:
• pelgrimsreis
• pelgrimstog

Afgelei:
• bedevaartganger
• bedevaartplek

Vertaling:
Engels: pilgrimage
Nederlands: bedevaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitstaan
Volgende onderwerp: tamaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:35:06 MGT 2024