oorbly [boodskap #133298] |
Do, 03 September 2020 14:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorbly
Afbreking: oor•bly
Samestelling: oor + bly
Uitspraak: /ˈʊə̯r.bləi̯f/
Werkwoord: bly oor, oorbly
Verlede tyd: het oorgebly
Teenwoordige deelwoord: oorblywende
Betekenis:
• Êrens deurbring; vertoef.
• Wat oorgehou word of tot laaste uitgehou is.
• Oorleef; agterbly.
Gebruik:
• Sy gaan vannag vir die eerste keer by 'n maatjie oorbly.
• Die persoon wat laaste oorbly is die wenner van die spel.
• Hy is die enigste van haar familie wat oorbly.
Afgelei:
• oorblyfsel
• oorblywend
• oorblywing
Vertaling:
Engels: to remain, be left (over)
Nederlands: overblijven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|