proefkonyn [boodskap #133295] |
Do, 03 September 2020 14:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
proefkonyn
Afbreking: proef•ko•nyn
Samestelling: proef + konyn
Selfstandige naamwoord: proefkonyn
Meervoud: proefkonyne
Verkleinwoord: proefkonyntjie
Meervoud van verkleining: proefkonyntjies
Betekenis:
• 'n Konyn waarop eksperimente gedoen word.
• (figuurlik) Persoon waarop geëksperimenteer word.
Gebruik:
• Baie mense is gekant teen die gebruik van proefkonyne in laboratoriums.
• Sal jy 'n proefkonyn wees om 'n entstof vir Covid-19 te toets?
Vertaling:
Engels: guinea pig
Nederlands: proefkonijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|