houthuis [boodskap #133294] |
Do, 03 September 2020 12:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
houthuis
Afbreking: hout•huis
Samestelling: hout + huis
Selfstandige naamwoord: houthuis
Meervoud: houthuise
Verkleinwoord: houthuisie
Meervoud van verkleining: houthuisies
Betekenis:
• 'n Huis wat met hout gebou is.
Gebruik:
• 'n Houthuis kan vinnig opgerig en later maklik vergroot of verander word.
Verwant:
• hut
Vertaling:
Engels: wooden house
Nederlands: houtenhuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|