Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » donkiekar
donkiekar [boodskap #133293] Do, 03 September 2020 11:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Donkiekar.
'n Donkiekar.
donkiekar
Afbreking: don•kie•kar
Samestelling: donkie + kar


Selfstandige naamwoord: donkiekar
Meervoud: donkiekarre
Verkleinwoord: donkiekarretjie
Meervoud van verkleining: donkiekarretjies

Betekenis:
• 'n Wa wat deur 'n donkie of 'n span donkies getrek word.

Gebruik:
• Die donkiekar loop nog klopdisselboom.

Afgelei:
• donkiekarroete

Vertaling:
Engels: donkey cart
Nederlands: ezelskar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: avokado
Volgende onderwerp: houthuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:24:53 MGT 2024